|
database
newsgroups
|
|||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||
RE: use execute command or sp_executesql or direct sql ?hallo
, sussietjiel ek weet nie hoe om in jou goed in te kom nie, maar toe kry ek hierdie op die pc. ek probeer jou bel en laat boodskappe, maar jy bel nie terug nie. hoekom nie. jy hoef nie lank te praat nie. ek wil net weet hoe dit met jou gaan. ek tik hierdie brief vir jou van maputu!!!! kan jy glo. ek en wiehahn bly in n baie lekker woomstel by een van die susters van die bruid vir wie ons n nice troue gedoen het. bel so n bietjie op my sel, toe. ek het laas week probeer, maar die simpel telkom fone werk nie altyd nie. ek mis jou. groete aan jou familie. renata in engeland agter n man!!!!! brandon From http://www.developmentnow.com/g/113_2003_8_0_0_413323/use-execute-command-or-sp-executesql-or-direct-sql-.htm Posted via DevelopmentNow.com Groups http://www.developmentnow.com |
|||||||||||||||||||||||